Fiets Toerusting

Lowepro Bykomstighede-gordel

Batman dra ook een


K-Way Hydro Vent 20 Daypack

Ideaal vir fietsry, stap en 'n ligte piekniek

K-Way Mawar Moisture Manager

Slim en liggewig


Nalgene-reisstel

Jy kan enigiets van hoesstroop tot vissous in jou rugsak saamkarwei sonder om jou oor ’n gemors te bekommer.
 


Sea to Summit-sakkie

Hou jou waardevolle items droog.

Pantser vir jou rug

Die Duitse maatskappy DEUTER het wat hy bestempel die wêreld se heel eerste fietsryrugsak met ’n ingeboude rugbeskermer ontwerp.


Hou kop… koop ’n kopflits!

Die jongste generasie kopflitse is ligter, skyn helderder en gebruik minder krag as hulle voorgangers. Ons werp lig op die saak.

Die geel ambulans

Die VICTORINOX-REDDINGSMES se hooffunksie is nie om ’n blikkie kos oop te maak nie, maar om mense te red.


Vat jou goed en… Trap, Ferreira!

Mark Johnston het onlangs die Cape Epic-fietsresies klaargemaak: 900 km oor agt dae, van Knysna tot by Somerset-Wes. Dié toerusting het hom deurgedra.

Geblikte kaarte

’n GPS is nie net vir avonturiers met ’n stowwerige Land Rover nie. Dis ’n nuttige ding vir almal – of jy nou boendoes toe gaan of by Bienkie se balletklas wil uitkom. Mark Johnston gee rigting…

 


Fietsfeite

Aha, jy wil ’n bergfiets koop! Mooi, man – dis ’n lekker manier om die omgewing te verken, die lewe te geniet en boonop fiks te bly! Mark Johnston bekyk die ABC van fietskoop.

Koop plaaslik en rek jou rand

Ons wys jou ’n paar Suid-Afrikaanse buiteleweprodukte wat net so goed, of beter, is as enigiets wat jy oorsee kry.



Search Equipmentarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek