Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Spaar daai kleingeld!

Kamp in tente en kry 'n vakansie-neseiertjie, sê ons Facebook-vriend, Maureen Scott.

Koop plaaslik en spaar

Suid-Afrikaners besef nie aldag hoe goed die buitelewetoerusting is wat hier gemaak word nie.


Oorweeg ’n snoetbus

Een van die wonders van die motorwêreld is die sewesitplek-snoetbus.

Tyd om Spaanse Vollas tweedehands te koop

Noudat die motor Seat stert tussen die bene landuit is, is dit dalk juis die tyd


Sien skoon pikkewyne

In die Kaap is dit ’n lekker uitstappie om vir kinders te gaan wys hoe besoedelde pikkewyne

Hou piekniek in die bos

Grootvadersbosch naby die Tradouwspas het die lekkerste piekniekplek


Vaar op die Breërivier

Viljoensdrift bied heerlike bootvaarte van ’n uur op die Breederivier aan

Akwarium toe vir minder

Om een keer na die akwarium in Kaapstad te gaan is duur


Kamp tussen die koeie

Wanneer laas het ’n koei jou wakker gemoe of ’n tarentaal jou wakker getjir?

Weer en weer botaniese tuin toe

Nes Sanparke se Wild Card bied lidmaatskap van die Botaniese Vereniging ook goeie waarde vir geld.


Meer plesier uit bier

Het jy geweet bier is 6 000 jaar oud?

Snuffel deur ’n vlooimark

’n Kortkoppie agter ’n boeremark is ’n regte, egte vlooimark.


Speel jy’s kaptein Jack Sparrow

Creedence se “Have You Ever Seen the Rain” blêr oor die Seven Seas se luidsprekers waar sy in die Mosselbaaise hawe lê.

Slaan jou oë op na die hemel

As jy nog meer oor die flonkerende liggies bo jou kop wil leer: Vanjaar is Internasionale Sterrekundejaar


Staan op Afrika se dak

Wanneer jy in die hysbak van die Carlton-sentrum in Johannesburg klim, en jy druk die knoppie 50 - Top of Africa, skiet jy só vinnig boontoe dat jou ore toeslaan.

Skaats op dun ys

Ysskaats is gróót pret.


Bewonder die Goudstad se tuine

Die organisasie Gardens of the Golden City wys jou hoe Johannesburg in 120 jaar die grootste mensgemaakte woud in die wêreld geword het.

Kamp in ’n provinsiale park

As getroue belastingbetaler sal jy laf wees as jy nie ’n slag in een van ons fantastiese (en goedkoop) provinsiale reservate gaan kampeer nie.


Pak ’n piekniekmandjie

Hou jou piekniekmandjie gepak in die kas en as die weer mooi is, koop ’n pakkie beskuitjies, ’n blikkie mossels, fênsie kaas, ’n bottel koue witwyn en ’n paar stokkielekkers.

Koop sonder ’n sent

In die ou dae voor TV, die dae van inry toe gaan en Squad Cars op Springbokradio, het min of meer almal op die dorp “window shopping” gaan doen, veral op ’n Sondagaand.



Nog resultate: Bladsy | 1 | 2



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek