Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Die dramas met die Vespas in die Vis


Die drie Vespa-bromponies en die avontuurlustiges wat die onmoontlike aangepak het. Hulle is, van links na regs, Peter Derrick, Aubrey Jackson, Terry Davidson, Johnny Johnson, Graham Nell en Tony Beckley.
zoommore

Die drie Vespa-bromponies en die avontuurlustiges wat die onmoontlike aangepak het. Hulle is, van links na regs, Peter Derrick, Aubrey Jackson, Terry Davidson, Johnny Johnson, Graham Nell en Tony Beckley.

Die geroeste Vespa-bromponie in die Visriviercanyon is so sinoniem met dié staproete as swaardra. Maar waar kom dit vandaan? 

Kyk die kort videogreep hieronder, deur Nick Potgieter, om uit te vind.
Dit vertel die verhaal van 'n groep voetslaners wat in 1968 ná ’n staptog deur die Visriviercanyon ’n ongewone uitdaging aan die Kaapse Vespaklub gerig het: Ry deur die canyon – meer as 80 km se sand en klip – met een van dié bromponies. Hierdie is hulle verhaal. 
 

Terug na stap | Terug na bo


Kommentaar

Gelewer op 6 April 2010 | 17:06:23

Het voor die laaste vloed nog foto's geneem by die een Vespa in die ravyn - ry self vandag nog 'n Vespa en glo, soos daardie hardebaarde - 'n mens kan 'n Vespa met jou vat tot by die uiterste kim

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen verwante stories

  • Geen verwante stories...

Verwante foto's

Sien meer

Search Walksarchive

Staptoerusting

Bly gemaklik droog selfs in geniepsige weer

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek