Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Otterstaproete: GPS-koördinate


By hierdie platform kyk jy af na Bloukrans (die strandjie is net sigbaar agter die naaste bos). Dis "n kwaai steilte van onder tot hier bo-op die berg.
zoommore

By hierdie platform kyk jy af na Bloukrans (die strandjie is net sigbaar agter die naaste bos). Dis 'n kwaai steilte van onder tot hier bo-op die berg.

In die November-uitgawe (Weg # 61) het ons dié vyfdagstaptog omvattend uiteengesit met wenke vir elke dag. Hier is die GPS-koördinate om jou staptog nóg makliker te maak.

Belangrike GPS-punte vir die Otterstaproete:

Stormsriviermond-kampterrein
S 34 01’ 24.2”
E 23 52’ 08.0”

Otter-beginpunt (Stormsriviermond)
S 34 00’ 40.4”
E 23 52’ 08.0”

Guanogrot
S 34 01’ 12.7”
E 23 51’ 58.0”

Waterval
S 34 01’ 10.3”
E 23 51’ 18.8”

Ngubu-hutte (Nag 1)
S 34 01’ 03.1”
E 23 50’ 31.0”

1ste houtuitkykpunt
S 34 00’ 56.4"
E 23 50’ 05.4”

Skilderkrans
S 34 00’ 53.8”
E 23 49’ 30.6”

Kleinbosrivier
S 34 00’ 31.0”
E 23 48’ 48.8”

Bloubaai
S 34 00’ 34.3”
E 23 48’ 03.2”

2de houtuitkykpunt
S 34 00’ 30.2”
E 23 47’ 56.4”

Scott-hutte (Nag 2)
S 34 00’ 23.0”
E 23 47’ 10.7”

Geelhoutbosriviermond
S 34 00’ 21.5”
E 23 47’ 08.5”

Elandsbosriviermond
S 34 00’ 08.3”
E 23 46’ 04.0”

Bobbejaanklip (my eie naam)
S 33 59’ 48.6”
E 23 44’ 33.3”

Lotteringriviermond
S 33 59’ 35.4”
E 23 44’ 09.4”

Oakhurst-hutte (Nag 3)
S 33 59’ 43.0”
E 23 44’ 02.8”

Bloukransriviermond
S 33 58’ 45.6”
E 23 38’ 46.6”

Andre-hutte (Nag 4)
S 33 58’ 46.2”
E 23 37’ 06.1”

Klipriviermond
S 33 58’ 40.8”
E 23 37’ 01.7”

3de houtuitkykpunt
S 33 58’ 40.6”
E 23 36’ 55.6”

4de houtuitkykpunt
S 33 58’ 46.6”
E 23 36’ 40.7”

Klein hekkie
S 33 58’ 59.8”
E 23 34’ 39.3”

Uitsig oor Nature’s Valley se strand
S 33 58’ 59.0”
E 23 34’ 37.9”

Grootriviermond (eindpunt)
S33 58’ 52.8”
E 23 34’ 07.9”

Nature’s Valley-ruskamp
S 33 58’ 13.9”
E 23 33’ 41.5”

Terug na stap | Terug na bo


Kommentaar

Gelewer op 23 November 2009 | 07:07:05

Ek wil graag bespreking doen om die otter roete te gaan stap maar weet nie deur wie die besprekings gaan nie en of daar groepe is saam wie ons kan stap . Kan jul asb. vir my meer inligting en besprekings detial deur gee asb.

Gelewer op 26 Oktober 2009 | 11:04:06

Ek het die Otter gestap aan die begin van Oktober 2009 en die gedagtes wat Weg oordra is dat dit makliker is as wat dit regtig is. Dankie want dit adverteer dat meer mense dit stap, MAAR geoefende mense en fiks mense in ons groep het beklemtoon hoe straf dit is. Ek dink tog julle moet die moeilikheidsgraad beklemtoon en die risiko's daaraan verbonde. Toe ek deur ons foto's gewerk het saam met 'n hele aantal mense was hulle hoegenaamd nie lis om dit te gaan stap nie. Ek het ook 'n bekommernis dat sommige van die afstande is nie korrek aangedui nie, tenspyte van mense wat poog om te bevestig het dat dit wel reg is. Groete, Christo

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen verwante stories

  • Geen verwante stories...

Verwante foto's

Sien meer

Search Walksarchive

Staptoerusting

Bly gemaklik droog selfs in geniepsige weer

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek