Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Drakensberge: Cathedral Peak-hotel


Een van die lekkerste dinge van "n stap- of klimtog in die Cathedral-piek-gebied is dat jy na "n dag se aftjop in die berg jou rugsak op die stoep van die Cathedral Peak-hotel kan afgooi en oor "n skuimkop en iets om te eet van jou seer lyf vergeet.
zoommore

Een van die lekkerste dinge van 'n stap- of klimtog in die Cathedral-piek-gebied is dat jy na 'n dag se aftjop in die berg jou rugsak op die stoep van die Cathedral Peak-hotel kan afgooi en oor 'n skuimkop en iets om te eet van jou seer lyf vergeet.

Een van die lekkerste dinge van ’n stap- of klimtog in die Cathedralpiek-gebied van die Drakensberge, is dat jy ná ’n dag se aftjop in die berg jou rugsak op die stoep van die Cathedral Peak-hotel kan afgooi en oor ’n skuimkop en iets om te eet van jou seer lyf vergeet. 

Jy sal gou agterkom hoekom dié hotel so gewild is, want die uitsigte van die hotel af is van die mooiste wat jy jou kan indink.
En net anderkant die hotel se grasperke en stalle is die beginpunt van talle van die staptogte
in die dié omgewing.
Vir fikser en geesdriftiger stappers bied die hotel ’n voldagsirkeltoer na die kruin van Cathedralpiek.
Maar as jy net wil agteroor sit en toelaat dat die uitsig jou wegvoer, is die hotel se patio  net die plek. Die hotel het ’n negeputjie-gholfbaan, perderitte, forelhengel of ’n sononder-helikoptervlug na die kruin.

Waar?
Van Johannesburg af ry jy na Bergville en van Durban af Winterton toe. Volg die borde na die kronkelende teerpad wat by die hotel eindig. Besoek hulle webtuiste vir ’n akkurate kaart.

Kontak: 036 488 1888; info@cathedralpeak.co.za; www.cathedralpeak.co.za

Terug na stap | Terug na bo


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen verwante stories

  • Geen verwante stories...

Verwante foto's

Sien meer

Search Walksarchive

Staptoerusting

Bly gemaklik droog selfs in geniepsige weer

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek