Oorsee Reis
"Scan" jou paspoort, paspoortfoto's en papier vliegtuigkaartjie (as dit nie elektronies gestuur is nie) en stoor dit op 'n webgebaseerde e-posrekening.
Gelewer op 8 April 2010 | 19:11:56
Dis 'n BAIE goeie wenk, beter as om fotostate te maak. Ek gaan binnekort oorsee en gaan dit beslis doen. Dankie. Belinda


















Kommentaar