Lekker plakkies
Bring plakkies wat toe is - soos Rocky's - saam vir wanneer jy riviere oorsteek. Dis nie lekker om kaalvoet deur 'n rivier te sukkel nie. Jy wil ook nie jouself beseer nie. Jy wil ook saans as jy by die hut aankom, jou stewels uitskop.


















Kommentaar