Superspons
Ek neem altyd vier stukke spons saam. Ek druk dit onder die rugsakbande op my skouerknoppe en by my heupe in. Dan was ek my en die skottelgoed daarmee. En as jy hulle mooi in 'n T-hemp rangskik, is dit 'n lekker kussing.
Hoewel drie gewilde duikoorde by Ponta do Ouro in Mosambiek afgebrand het, kan jy steeds oor die grens glip en gaan duik.
Weg het onlangs foto’s van twee jong olifantbulle naby die Epupa-valle in Namibië ontvang. Olifante word glo baie selde in hierdie gebied opgemerk.
’n Man is dood, twee vroue en ’n tweede man beseer toe ’n buffelbul hulle op ’n staproete in die Bergkwagga- nasionale park aangeval het.
Seekoei, krokodil en luiperd wraggies saam-saam afgeneem...
Ek neem altyd vier stukke spons saam. Ek druk dit onder die rugsakbande op my skouerknoppe en by my heupe in. Dan was ek my en die skottelgoed daarmee. En as jy hulle mooi in 'n T-hemp rangskik, is dit 'n lekker kussing.
As jy registreer kan jy:

Kommentaar