Die groen hart van die Wildekus


Villiers Steyn het saam met sewe vriende van Pretoria die Wildekus se groen heuwels en kuslyn vyf dae lank te voet verken.
zoommore

Villiers Steyn het saam met sewe vriende van Pretoria die Wildekus se groen heuwels en kuslyn vyf dae lank te voet verken.

Agt vriende van Pretoria het die Wildekus se groen heuwels en kuslyn vir vyf dae te voet verken en toe sommer heelwat vriende langs pad gemaak.

Die lang pad
Ná ’n lang dag op die pad verdwyn ons moegheid sommer gou terwyl ons langs die kampvuur sit en gesels oor môre se staptog. Ons het om 3:15 vm. uit Pretoria vertrek en ná 1 130 km se ry uiteindelik by Port St. Johns aangekom.
    Ek en my beste vriend Servaas Verster, Alwyn Hoogendyk en sy verloofde Hannelie Smit, Dennis Pothas en Izelle Mouton en Philip Botha en sy vrou Elandi gaan môre die Wildekus oor ses dae verken.

Terug na stap | Terug na bo


Kommentaar

Gelewer op 2 September 2011 | 22:19:37

Ons het bespreek om hierdie roete te doen oor 'n week. Dis nou saam met Jimmy en Mbuyie en ons sien baie uit! Ek wonder egter bietjie oor mens se veiligheid op die roete. Het Villiers Steyn enige advies?

Gelewer op 6 April 2010 | 11:22:40

Lindi, kontak vir Jimmy Selani van Jimmy’s Hikes and Cultural Tours by 082 507 2256 - Weg.

Gelewer op 1 April 2010 | 15:28:28

Wat moet mens doen as ons groep vriende ook hierdie staproete wil doen? Klink na 'n ongelooflike belewenis!!!!! Lindi

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Verwante foto's

Sien meer

Search Walksarchive

Staptoerusting

Nuttig as jy gaan visvang en nie ’n lastige muskiet kan wegwaai of nóg Tabard...

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek