Previous Next

Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Verken 'n spelonk


Om in een van die grotte aan die Wes-Rand te gaan rondkruip is regtig waarde vir geld: Die mengsel van avontuur, vrees, adrenalien, sweet en swaarkry doen wondere vir die band tussen gesinslede en stories om die etenstafel. Ons gesin het saam met Wild Cave Adventures gegaan.
Elkeen kry ’n oorpak en flitslig met ’n batterypak soos ’n myner s’n. Dan abseil jy sowat 20 m af in ’n gat in die middel van die veld tot onder in die grot. ’n Mens stap vir ongeveer drie uur rond in die ongelooflikste dolomietgrotte, kruip deur smal gangetjies en sien die mooiste kristalkamers en rotsformasies.

Koste: R250 p.p.
Kontak: Wild Cave Adventures 011 956 6197
 

Terug na stap | Terug na bo


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen verwante stories

  • Geen verwante stories...

Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Search Walksarchive

Staptoerusting

’n Goeie rugsak kan jou langer as tien jaar hou. Só soek &rsquo...

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek