Net voor die laaste bultjie van die dag steek ons die Lotteringsrivier oor. Dit is baie klipperig en kan gevaarlik raak tydens hooggety. Probeer dus om dit naby laagwater oor te steek.
Kommentaar
Die Otterstaproete: Dag 1 tot 5
Deur Villiers Steyn Gepubliseer op 10 Oktober 2012
Kommentaar