By die eerste oornagplek is 'n lieflike lapa met 'n braaiplek en bankies om op te sit. Hout word in klein hokkies aan die agterkant van die tweede hut gebêre, een vir elke dag van die week.
Kommentaar
Die Otterstaproete: Dag 1 tot 5
Deur Villiers Steyn Gepubliseer op 10 Oktober 2012
Kommentaar