Walk articles
daar is ’n plek waar ’n mens kan weg kom van die sushi-restaurante, Range Rovers en vakansiepaleise... volg net die roep van die robbe.
Die Wildekus word nie om dowe neute so genoem nie, en hoe verder noord, hoe wilder...
'n Duisend jaar oue pelgrimsreis van epiese proporsies
Mpumalanga
Skaars 38 km lank. Beteken dit jy doen hom lag-lag? Peet van Aardt het so gedink...
Noord-Kaap
Die hitte en muggies kan jou verinneweer op diè roete in die Noord-Kaap, maar die Oranjerivier sal die gejeuk die moeite werd maak.
Giant’s Cup is een van die makker staproetes in die Drakensberg. Jy stap oor sagte
voetheuwels, slaap in hutte en kan (soms) warm stort.
Wes-Kaap
As jy die Otter-ervaring wil hê sonder al die swaarkry, stap die eendag-Kranshoekstaproete.
Die moeder van Suid-Afrikaanse staproetes.
Stap dié rustige bergroete buite Nelspruit.
Kies een van dié staproetes en vat die pad.
Nog resultate: Bladsy | 1 | 2 | 3 | 4 | 5