Die meeste haaihokduikbote gooi anker in Shark Alley, 'n kanaal tussen Dyereiland en Geyser Rock net langs die Gansbaaiese kus.
Die gedagte daaraan om 'n witdoodshaai in die oë te kyk is vir die meeste van ons vreesaanjaend. Pieter-Louis Myburgh het sy moed bymekaar geskraap, 'n paar kalmeerpille gesluk en saam met die see se mees gevreesde jagters gaan duik.
As jy registreer kan jy:









