Dié twee langnekke is naby die Dalkeith-watergat afgeneem. Die park se kameelperde hou meestal suid van Mata-Mata.
KGALAGADI- KAMPREEKS [Deel 2]: Mata-Mata het van die mooiste oop veld in die Kgalagadi. Daar is rooi sandduine en kameeldoringbome wat lyk asof hulle in ’n boomboek hoort. En kameelperde is volop.
As jy registreer kan jy:









