Die staproete tot by die Snowdon-waterval in die New England-distrik loop oor 'n plaas, en 'n mens mag dit net saam met 'n gids aanpak.
Die Drakensberg stop nie by die KwaZulu-Natalse grens nie – aan die Oos-Kaapse kant kan jy voetslaan, roei, fietsry en perdry – of sommer net gaan sleg word.
As jy registreer kan jy:





