Op 'n toer van die Sterkfonteingrotte klim jy 119 trappeondertoe-en amper soveel boontoe. Daar is 'n paar smal dele, maar nêrens so erg soos in die Kangogrotte se liefdestonnel nie.
Baie van ons het al van die Wieg van die Mensdom gehoor, maar wat presies is dit? En hoe kom ’n mens daar? Wat is Maropeng en wat gaan daar aan? Jon Minster vat jou op reis – van die Sterkfonteingrotte tot by Maropeng.
Klik hier vir 'n video van 'n ondergrondse bootreis by Maropeng.
As jy registreer kan jy:



