Tel maar op hierdie foto is daar minstens 700 vrugtervlermuise.
Elke jaar, wanneer die eerste reëns val en die veldvrugte begin ryp word, speel ’n vergete park in Zambië gasheer vir een van Afrika se grootste spektakels: Miljoene vrugtevlermuise wat hier langs ’n rivier saamdrom om te vreet, vlieg en rumoer. Toast Coetzer was daar.
VIDEO: Toast gaan kyk na Kasanka se vlermuise.
As jy registreer kan jy:









