Dié Pelican 010-mikrokissie, wat waardevolle items soos 'n selfoon beskerm, is net een van die 50 puik Kersgeskenke op ons lys.
Hier is hy weer: Die Weg-span se uitgebreide lys van Kersgeskenke vir almal wat jy liefhet en dié wat jy probeer beïndruk! Van ’n opvou-braairooster, wynglashouer en visvangstoeltjie tot ’n interaktiewe atlas, videokamera en teleskoop.
As jy registreer kan jy:









