Só lyk Ai-Ais se nuwe baadjie

Jy kan Ai-Ais net per grondpad bereik - ry rustig en probeer die laaste skof in daglig ry. Die oord se helder liggies behoort dan al klaar te lyk soos op dié foto.

Die bekende Ai-Ais-oord in die suide van Namibië is weer oop nadat dit twee jaar vir restourasiewerk gesluit was. Hoe lyk dit nou? En kan ’n gewone gesin dit nog bekostig?
 



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek