Kuierkos: Dis nou maar wors

Die veelsydigheid van boerewors ken geen perke nie - jy kan selfs sosaties maak!

Dit is amper lente én tyd vir die groot kuierdag van die jaar: Nasionale Braaidag. En wat is ’n meer gepaste manier om dit te vier as met boerewors?

Vanjaar val ons Nasionale Braaidag – 24 September – op ’n Vrydag; dus kan jy sommer ’n langnaweek maak van braaivuur aansteek, die braaitang opneem en… wors braai. Jy sal saamstem dat min dinge kan kers vashou by die geur en smaak van dié eg Suid-Afrikaanse
gunsteling: ’n vetblink spiraal op die kole, goudbruin gelek deur die vlamme, sappig van binne…



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek