Die son kom op oor St. Helenabaai terwyl meeue ywerig aas aan gister se oorskietderms wat werkers vroegdag al op die kaai uitskep.
Marius Nowers en sy bemanning is kort voor sonop weg uit St. Helenabaai se hawe. Teen
sononder verlaat 400 lewelose, lemblink visse die Emily-Marié twee-twee soos hulle kaplaks
op die kaai afgegooi word… Só verloop ’n dag in die lewe van ’n handlynsnoekvanger...
Le Roux Schoeman en die fotograaf Ruvan Boshoff het saam met van die Weskus se handlynvissers uitgevaar (en self ’n paar snoeke uitgetrek).
As jy registreer kan jy:









