R 110.00 (Excludes postage and packaging)
Weg verjaardagkalender
Die 13 rubrieksketse uit Weg wat in hierdie unieke verjaardagkalender verskyn, is van Fred Mouton se persoonlike gunstelinge.
Elke maand het 'n aanhaling uit die betrokke Weg-rubriek wat saam met die skets verskyn het. 'n Beter Kersgeskenk gaan jy beswaarlik kry - skaf dus sommer 'n paar aan.











