Argief - Soek enige artikel uit Weg!


R 1,400.00 (Excludes postage and packaging)

Weg Braaier



Weg Braaier

Braai, rooster of bak met Weg se nuwe veeldoelige braaier. Die Weg-braaier word deur SAfire vervaardig en is spesifiek ontwerp vir diegene wat die buitelewe geniet.

Die braaier is draagbaar, lig en kompak met ’n omkeerbare rooster en koepelvormige deksel van vlekvrye staal wat kan sluit. Dit staan stewig en omdat die kole binne-in die eenheid geplaas word en dis veilig om te gebruik. Vet en olie dreineer weg van die vleis af en dit is dus amper ’n rookvrye braai. Dit beteken natuurlik ook dat dit die ideale braaier is vir gesondheidsbewustes.
Die braaier word verpak in ’n drasak, jy kan dit dus net so in jou kattebak laai.

  • Afmetings: 370mm (W) x 290mm (H)

Die Weg-braaier is perfek vir pieknieks, braai by die see of sommer op jou stoep of balkon en maak van elke maaltyd ’n fees.

Klik hier om te sien hoe Aletta gebruik maak van hom!

Ons lewer hom per koerier af, onthou asseblief om dus jou straat adres (nie posbus) te gee as jy die betaling doen.

Terug na Winkel | Terug na bo









My winkel mandjie

Daar is 0 items in my mandjie Kies Alles, Geen
Verwyder
Totale bedrag: R 0.00 (Excludes postage and packaging)

Betaal Nou




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek