R 210.00 (Excludes postage and packaging)
Weg Badsakkie
Los die Checkers-sak by die huis en kry eerder hierdie ruim en sterk badsak met ’n nuttige skouerband. Die sak het binne-in twee kleiner waterdigte sakkies en drie groter sakke vir jou Breeze-seep, Shipmate-badskuim, Colgate-appelgeursjampoe, Body Mist-spuitgoed én Ingrams-kanferroom. Daar is selfs plek vir jou omgehekelde waslappie.











