Argief - Soek enige artikel uit Weg!

R 135.00 (Excludes postage and packaging)

Tracks4Africa-padkaart Mosambiek en Malawi

Hou jy van die gevoel van ’n padkaart in jou hande? Tracks4Africa het nou ’n nuttige toerismepadkaart van Mosambiek en Malawi. Dit het inligting oor afstande, reistydberamings, volledige dekking van alle toerismebestemmings – of dit gewild of afgeleë is. Die padkaart is 1 m breed, maar dit is slim ontwerp sodat jy dit maklik in ’n kar kan gebruik en by die deel oop te vou waarmee jy besig is. Die Tracks4Africa-kaart word op ’n duursame hoëgehaltepapier gedruk wat waterbestand is.

Terug na Winkel | Terug na bo

My winkel mandjie

Daar is 0 items in my mandjie Kies Alles, Geen
Verwyder
Totale bedrag: R 0.00 (Excludes postage and packaging)

Betaal Nou

Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek