R 98.60 (Sluit verpakking en posgeld uit)
Bladsak
Jou jeans se agtersak is nie die veiligste plek om jou paspoort te bêre wanneer jy op reis is nie. Bewaar jou reisdokumente, geld, selfoon en kamera in hierdie bladsak. Die sak se band kruis om jou lyf sodat dit nie maklik van jou skouer gesteel kan word nie. Die sak is van duursame materiaal gemaak en het verskeie ritsluiter-sakkies waarin jy jou besittings kan pak. Dit het ook ‘n nuttige selfoon-sakkie aan die buitekant – jy hoef dus nie vir ure in die sak rond te krap terwyl jou selfoonluitoon almal rondom jou laat giggel.










