Koop plaaslik en spaar


Van Suid-Afrika se handelsname wat werklik hulle sout werd is, sluit in Cadac, bekend vir daai blou gassilindertjies, Venter sleepwaens, Cape Union Mart se produkte, Silverback fietse, ARK se opblaasbote en meer. As jy dus volgende keer met jou kredietkaart afsit buitelewewinkel toe, snuffel rond vir 'n goeie Suid-Afrikaanse produk en koop eerder dit as 'n oorsese een.

terug na planb's | Terug na bo


Kommentaar

Gelewer op 12 Februarie 2011 | 09:06:12

Vele male is daar baie besparings om in jou plaaslike dorp of stad te koop as om in ander dorpe en stede te koop. Het jy al gedink aan die brandstof wat jy uitry na daardie ander dorp of stad? Onthou die winkels in ander dorpe en stede betaal baie meer huur, so, op 'n manier moet hulle daardie huurgeld ook verhaal en hoe anders as dit as wins by te werk. As jy in 'n dorp bly, koop plaaslik. Nie net spaar jy 'n paar rand nie, maar op 'n manier gaan jy plaaslike werkskepping bevorder.

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in









Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek