Oorweeg ’n snoetbus
Een van die wonders van die motorwêreld is die sewesitplek-snoetbus. Dié is puik waarde vir geld. ’n Bussie op die onderstel van ’n sedan – ’n sogenaamde snoetbus – is een van die motorbedryf se mees geslaagde idees die afgelope dekade. Renault se uiters gewilde Scenic is op ’n “gewone” kar, die Megane, se onderstel gebou, en dié tweedehandse model, die vorige model Opel Zafira, op die Astra s’n.
Prys: R110 995, 2005-model, 35 000km
terug na planb's | Terug na bo
Gelewer op 1 Desember 2011 | 10:34:10
VW Touran is koning!!!
Gelewer op 7 November 2011 | 17:21:06
Die Franse hou van alleande feterjasies in hul motors,soos 'n handrem watelektronies werk, as die ding moeilikheid gee, gaan jy betaal!gt9gs
Gelewer op 12 Mei 2011 | 11:28:03
More dames en here ,die wat weet asb vertel my asb wat is die best sleep voertuig vit sprit swift 1994 weeg 800kg .sleep tans met corsa bakie 14 ok, maar sukkel hier en daar .wil ruil vir iets anders ,kamp kort ruk in wa ,maar lank n kamper.
Nog resultate: Bladsy | 1 | 2

















Kommentaar