Kampeer in provinsiale reservate
Stap is vir my die goedkoopste aktiwiteit.
Stap. Selfs in die duurste stad kos dit absoluut niks om die wêreld te voet te verken nie.
Mens het nie al die ‘tegniese’ (wat eintlik maar net beteken dat dit baie duur is) toerusting nodig wanneer jy net een of twee keer per jaar gaan kampeer nie.
Om in een van die grotte aan die Wes-Rand te gaan rondkruip is regtig waarde vir geld
Nie ’n duur massering nie, nie ’n naweek by ’n duur lodge nie, nie ’n week by ’n kunstefees nie
Daar is net iets spesiaals daaraan om in ’n mooi versteekte rivier- of rotskuil te spring.
Steek volgende keer jou hand op as iemand van ’n kano of kajak ontslae wil raak.
Om na ’n boeremark te gaan voel soos die begin van ’n vakansie.
Nog resultate: Bladsy | 1 | 2