Kamp in tente en kry 'n vakansie-neseiertjie, sê ons Facebook-vriend, Maureen Scott.
Suid-Afrikaners besef nie aldag hoe goed die buitelewetoerusting is wat hier gemaak word nie.
Een van die wonders van die motorwêreld is die sewesitplek-snoetbus.
Noudat die motor Seat stert tussen die bene landuit is, is dit dalk juis die tyd
In die Kaap is dit ’n lekker uitstappie om vir kinders te gaan wys hoe besoedelde pikkewyne
Grootvadersbosch naby die Tradouwspas het die lekkerste piekniekplek
Viljoensdrift bied heerlike bootvaarte van ’n uur op die Breederivier aan
Om een keer na die akwarium in Kaapstad te gaan is duur
Wanneer laas het ’n koei jou wakker gemoe of ’n tarentaal jou wakker getjir?
Nes Sanparke se Wild Card bied lidmaatskap van die Botaniese Vereniging ook goeie waarde vir geld.
Het jy geweet bier is 6 000 jaar oud?
’n Kortkoppie agter ’n boeremark is ’n regte, egte vlooimark.
Creedence se “Have You Ever Seen the Rain” blêr oor die Seven Seas se luidsprekers waar sy in die Mosselbaaise hawe lê.
As jy nog meer oor die flonkerende liggies bo jou kop wil leer: Vanjaar is Internasionale Sterrekundejaar
Wanneer jy in die hysbak van die Carlton-sentrum in Johannesburg klim, en jy druk die knoppie 50 - Top of Africa, skiet jy só vinnig boontoe dat jou ore toeslaan.
Die organisasie Gardens of the Golden City wys jou hoe Johannesburg in 120 jaar die grootste mensgemaakte woud in die wêreld geword het.
As getroue belastingbetaler sal jy laf wees as jy nie ’n slag in een van ons fantastiese (en goedkoop) provinsiale reservate gaan kampeer nie.
Hou jou piekniekmandjie gepak in die kas en as die weer mooi is, koop ’n pakkie beskuitjies, ’n blikkie mossels, fênsie kaas, ’n bottel koue witwyn en ’n paar stokkielekkers.
In die ou dae voor TV, die dae van inry toe gaan en Squad Cars op Springbokradio, het min of meer almal op die dorp “window shopping” gaan doen, veral op ’n Sondagaand.
Nog resultate: Bladsy | 1 | 2