Blommetyd
Deur Weg!
Gepubliseer op 12 Augustus 2012
Elke jaar, kort nadat die reën geval het in die droë streek van die Oranjerivier tot by die Weskus, begin miljoene blomme boontoe beur.
Die Weg-lesers Sheila Augustyn van Kleinmond en Frank Solleveld van Johannesburg het onlangs gaan blomme kyk en dié foto's vir ons gestuur.
Het jy foto's van die blomme? Stuur dit na web@wegtydskrif.co.za.
Verwante artikel:
Vat die pad na Blommeland
terug na galerye
Upload your images
Kommentaar