My Profiel

RietteL
Vroulik
Vereeniging

Aansluitdatum:
19 Mei 2009

Laaste besoek:
19 Mei 2009




Meer oor myself

Ek en Stefan is mal oor buite wees, al is dit soms net onder die boom in ons tuin. Die lewe is te lekker om dit binneshuis te vermors....


My gunsteling bestemmings

Riemvasmaak - Noord Kaap. Port Edward - Suidkus, Mapumalanga, en die Weskus vanaf Cape Columbine tot by Langebaan


Die plekke wil ek nog graag besoek (plaaslik en oorsee)

Richtersveld, Namibie en Botswana


Oor naweeke en op vakansiedae, doen ek die dinge graag...

Maak kos ,
Ry 'n ompad vir die lekkerte ,
Kampeer ,
Hengel ,
Neem foto's ,
Ry 'n 4x4 roete ,
Geniet die natuur ,
Kyk wild


Ek reis saam met...

Vriende ,
Geliefde ,
Familie


My gunsteling verblyf as ek op vakansie gaan?


Met die wiele kom ek oor die weg...

4x4 - Wagter sit voor en teerpad is vir sussies



Weg! se winkel - Koop aanlyn

'n Eenskouer-bladsak waar jy al jou reisdokumente veilig kan bêre.

Besoek die winkel




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek