Olifant-interaksie


Raak aan olifante, voel die hare op hul lywe en sien hoe hulle met mekaar kommunikeer.
zoommore

Raak aan olifante, voel die hare op hul lywe en sien hoe hulle met mekaar kommunikeer.

Datum: van 1 November 2008 tot 31 Oktober 2009

Wat ’n belewenis! Jy kan aan olifante raak, die hare op hul lywe voel en sien hoe hulle met mekaar kommunikeer. Al die olifante is uit verskeie plekke in Afrika gered en na reservate geneem. Kom leer meer oor dié wonderlike diere, ry op een se rug of stap hand-aan-slurp met hulle. 

Waar?

Hartebeespoortdam-omgewing: Dié reservaat huisves ses Afrika-olifante en is net ’n uur se ry van Johannesburg en Pretoria. Hier is ook slaapplek.
Hazyview: Slegs 10 minte van die Krugerpark. 
Plettenbergbaai: Dis die tuiste van 6 olifante en is ook rolstoelvriendelik.

Koste:

Hartebeespoortdam: Vanaf R375 per persoon 
Hazyview: Vanaf R395 per persoon 
Plettenbergbaai: Vanaf R250 per persoon
 

 

 

Kontak: African Chapter Reservations 011 805 4522; info@africanchapter.co.za

Web: http://www.africanchapter.co.za

Terug na wat's nuut


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Soek - Kalenderargiewe



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek