Kos- en Wynfees, Tulbagh
Plek:
Tulbagh
Datum: van 28 Maart 2009 tot 29 Maart 2009
Vier die Hollandse-kultuur en -erfenis in die Kaapse Wynland en geniet onder meer heerlike eetgoed – van mosselpotjiekos en stroopwafels tot ’n verskeidenheid plaaslike wyn.
Koste: R20 per persoon
Kontak: Tulbagh-toerisme 023 230 1348/75
Gelewer op 22 Augustus 2009 | 12:07:29
Shoe, was daar dalk ongelukke met die water wat so oor die pad kom?














Kommentaar