Gauteng-motorskou
Plek:
Kyalami
Datum: van 25 April 2009 tot 27 April 2009
Nou is jou kans om met jou Katana om die Kayalami-renbaan te kom jaag. Of jy kan in die passasiersitplek van ’n Ferrari of Maserati saam met ’n renjaer jaag. Vir die spruite is hier ’n go kart-baan.
Koste: Volwassenes R60, kinders R40 (kinders o.6 gratis)
Kontak: 012 653 2810
Web: http://www.gautengmotorshow.co.za













Kommentaar