Previous Next

Die jongste Weg! - Augustus 2010

Augustus 2010 Previous Next

Bike4Breasts-bergfietsresies


Plek:

Naby Alldays
 

Datum: 26 April 2009

Trap 65 km op die Venetia-Limpopo-natuurreservaat en soek wildehonde, leeus, kameelperde en olifante. As ’n bonus kan jy ook die volgende dag in die Mapungubwe- nasionale park langsaan gaan fietsry.
Koste: R210 per deelnemer, en jy moet ten minste R500 insamel vir die Trust vir Bedreigde Wildlewe.

 

Kontak: 083 657 1551

Web: http://www.lycaonlogistics.co.za

Terug na wat's nuut


Kommentaar

Gelewer op 8 Maart 2010 | 19:09:04

Ek het nou WEG-gespring om die boek te begin lees en kan hom net nie neersit nie.Dankie vir die puik verhale."n MOET-he boek vir die koffietafel. holland43

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen Verwante stories

  • Geen verwante stories...

Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Soek - Kalenderargiewe



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek