Orgidiee-uitstappie
Plek:
Mellville
Datum: 18 April 2009
Kom soek inheemse orgideë saam met orgideëkweker Allan Abel in die Melville-koppies.
Waar: Begin stap by die Markspark-parkeerplek in Judithweg, Emmarentia
Wanneer? 9.30 vm.
Koste: R40 (lede van die SA Nasionale Botaniese Instituut); R60 (nie-lede)
Kontak: botsoc@sisulugarden.co.za; 011 951 1750
Gelewer op 18 Maart 2010 | 14:15:18
Kan iemand my dalk se wie die organiseerders was?
Gelewer op 11 Maart 2010 | 19:10:57
Ek is 'n dwerg self en ek was op die fees gewees hierdie jaar, vir my was dit regtig baie lekker om so iets bytewoon want dis die eerste keer wat ek so iets bywoon. Baie dankie aan almal van julle
Gelewer op 3 Maart 2010 | 17:15:42
wat sou werner herzog gedoen het?
Nog resultate: Bladsy | 1 | 2

















Kommentaar