Hans die Skipper Seekos-en-wynfees
Datum: 4 April 2009
Kom kyk wie kan die swaarste krewe uittrek, of bring jou duikpak en neem deel aan ’n skattejagduik in Hermanus se ou hawe. Lê weg aan gebraaide snoek, kreef, garnale en mosselpotjie.
Kontak: 028 314 0252
Gelewer op 3 Maart 2010 | 18:07:54
Welgedaan ereveldwagters, hou die edele werk vol.













Kommentaar