Franschhoek Literêre Fees


Plek:

Franschhoek,

Datum: van 15 Mei 2009 tot 17 Mei 2009

Meer as 45 bekroonde skrywers gaan aan vanjaar se literêre fees in Franschhoek deelneem. Hulle sal ’n verskeidenheid onderwerpe bespreek en daaroor debateer. Dié skrywers sluit in Max du Preez, Zubeida Jaffer, André Brink, prof. Tim Noakes, Koos Kombuis en vele ander. Die skrywer en diplomaat Vikas Swarup gaan ook by vanjaar se fees oor sy boek Q&A gesels. Dié boek was die inspirasie vir die Oscar-bekroonde rolprent Slumdog Millionaire, wat Swarup ook gaan bespreek.

 

Web: http://www.webtickets.co.za

Terug na wat's nuut


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen Verwante stories

  • Geen verwante stories...

Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Soek - Kalenderargiewe



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek