Portfees


Ellenore Cronje van die Boplaas familie-wynkelder; Helet Viljoen van De Krans Kelder en Jeanny Robbertse van die Calitzdorp Wynkelder klink "n glasie.
zoommore

Ellenore Cronje van die Boplaas familie-wynkelder; Helet Viljoen van De Krans Kelder en Jeanny Robbertse van die Calitzdorp Wynkelder klink 'n glasie.

Plek:

Calitzdorp
 

Datum: van 1 Mei 2009 tot 3 Mei 2009


Kom besoek die Porthoofstad van Suid-Afrika en geniet die beste Port deur die kelders Boplaas, De Krans, Calitzdorp Wynkelder, Axe Hill, Withoek, Peter Bayly en die TTT Kelders. Die feesprogram is volgens die historiese ou Calitzdorp Stasie, die verskeie wynkelders en die dorp self uiteengesit. Geniet voortreflike kos, Port, wyn en musiek, asook kos-en-wyn-aanbiedings deur die bekende sjef Francois Ferreira. Daar is ook talle kindervermaak, propspoeg, visvang en vele meer om die hele gesin besig te hou.

 

Web: http://www.portfees.co.za

Terug na wat's nuut


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen Verwante stories

  • Geen verwante stories...

Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Soek - Kalenderargiewe



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek