Nelspruit-motorskou


Kom kyk na die nuutste voertuie op die mark, asook eksotiese motors soos Aston Martin, Lotus, Bentley en veel meer. Hier is ook gratis spookasem!
zoommore

Kom kyk na die nuutste voertuie op die mark, asook eksotiese motors soos Aston Martin, Lotus, Bentley en veel meer. Hier is ook gratis spookasem!

Plek:

Bergvlam Hoërskool

Datum: van 18 Julie 2009 tot 19 Julie 2009

Kom kyk na die nuutste voertuie op die mark, asook eksotiese motors soos Aston Martin, Lotus, Bentley en veel meer. Porsche SA sal ook ’n spesiale uitstalling van droommotors hê. Daar is ook baie te sien in die motorfiets-afdeling en vir die kleinspan is daar ’n speelplek waar hulle hulself kan besig hou. En gratis spookasem. Die biertent het ’n verskeidenheid kosstalletjies asook drankies om die dors te les. Moet ook nie die gelukkige trekkings misloop nie.

Koste: R20 p.p. (Kinders kry gratis toegang)


 

Kontak: Lizel du Preez 082 451 8158

Web: http://www.finditpromo.co.za

Terug na wat's nuut


Kommentaar

Gelewer op 5 Maart 2010 | 13:52:34

is dit rerig die original foto? en nie `n photoshop? hoekom loop daai Krok oor die pad met daai bokkie? Ek dink jy sal meer as 1 foto gemaak het. Laat sien daai anner asseblief !

Gelewer op 4 Maart 2010 | 18:15:14

Dis een m......r......se krok daai.Wil nie in sy pad kom nie

Gelewer op 4 Maart 2010 | 07:58:49

Ek dink die fotos word almal gekook! Hoekom sien en dan nooit so iets as ek dae lank in die wildtuin rondry nie ;-)

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen Verwante stories

  • Geen verwante stories...

Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Soek - Kalenderargiewe



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek