Thabazimbi- wild en toerisme-ekspo


Plek:

Thaba Park, Thabazimbi

Datum: van 30 April 2009 tot 2 Mei 2009

Kom besoek dié klein paradys in die bosveld en geniet uitstekende kunstenaars en lekker doendinge. Die Leeuloop se Robbie Wessels is slegs een van die verskeidenheid Suid-Afrikaanse kunstenaars wat by vanjaar se skou gaan optree. Aspirant-jagters kan ook aan die Hunting Rifle-kompetisie deelneem en hul jagvaardighede toets.
Koste: Kaartjies kan voor die skou gekoop word.
30 April (Donderdag): R50 p.p. (R25 vir o.13’s en R30 vir pensionarisse)
1 en 2 Mei (Vrydag en Saterdag): R60 p.p. (R30 vir o.13’s en R35 vir pensionarisse)
 

Kontak: Ingeborg Keyser 012 327 6163/6601; ingeborg@oppikoppi.co.za Vir meer inligting oor die jag-kompetisie skakel Gert Oosthuizen by 082 853 2054

Terug na wat's nuut


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen Verwante stories

  • Geen verwante stories...

Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Soek - Kalenderargiewe



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek