Nasionale Bootskou


As jy in bote, watersport en visvang belangstel, moet jy nie die Nasionale Bootskou in Gauteng misloop nie.
zoommore

As jy in bote, watersport en visvang belangstel, moet jy nie die Nasionale Bootskou in Gauteng misloop nie.

Plek:

Coca-Cola Dome

Datum: van 14 Augustus 2009 tot 16 Augustus 2009


Vrydag: 11vm.-6nm.
Saterdag: 9vm.-6nm.
Sondag: 9vm-5nm.
As jy in bote, watersport en visvang belangstel, moet jy nie die Nasionale Bootskou in Gauteng misloop nie. Kenners in die bedryf sal oor allerhande interessanthede gesels van seehengel tot vlieghengel. Vanjaar stel die organiseerders ook vir die eerste keer ’n visvangwerkswinkel bekend, asook die Win-a-Scuba Lifestyle-kompetisie waar besoekers die nuutste skuba-gereedskap, ’n skubaduikkursus én ’n duikvakansie kan wen.
 

Web: http://www.nationalboatshow.co.za

Terug na wat's nuut


Kommentaar

Gelewer op 3 Maart 2010 | 13:13:23

Dit wys jou net! 'n Jeep kan nie swem nie!!!!

Gelewer op 21 Februarie 2010 | 12:50:27

Goue reel is om altyd eers die diepte van die water te toets voor jy ingaan

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen Verwante stories

  • Geen verwante stories...

Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Soek - Kalenderargiewe



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek