Voëlkyk-naweek
Plek:
Karoo- nasionale park
Datum: van 17 April 2009 tot 19 April 2009
Koste: Vir die naweek: R200 p.p. (verblyf uitgesluit); R350 p.p. (kampering); R650 p.p. (selfsorghuisies). Die kostes sluit die registrasiefooi en die Saterdag se aandete in.
Program:
Vrydag: Registrasie vanaf 14:00 tot 17:30. Om 18:00 is daar verwelkomingsdrankies waarna die spanne gevorm word en die inligting en reëls bespreek word. Die voëlkyk begin na die aand se funksie.
Saterdag: Elke span besluit self wanneer hulle wil begin. Die kompetisielyste moet teen 17:30 ingehandig word. Om 19:00 is daar ’n ete met ’n prysuitdeling en gelukkige trekkings.
Besprekings: Besprekings en betalings word nie later as 10 April aanvaar nie. Die fasiliteite beperk die aantal deelnemers, so dit is noodsaaklik om te bespreek.
Kontak: Maria 023 414 3615; 073 0199 353; mtandela@telkomsa.net
Gelewer op 17 Februarie 2010 | 18:32:05
So! Die "Vark" is eintlik die' vark in die verhaal......en dan moet julle weet hierdie varke is baie intelegent...om hom in die dag te jag...moet jy rerig weet wat jy doen,en vinnig en akkuraat kan skiet...tydsame besigheid in die dag! En hulle kan net windop gejag word! Skiet torings werk goed,want vark met sy kort nek kan nie juis op kyk nie,maar daarvoor is sy reuk vermoe en gehoor uitstekend! En wees maar versigtig,as hy gewond is ,is hy vol baklei,en sal nie skroom om aan te val.....en as honde gebruik word,moet die honde ook ondervinding he,of jy gaan jou "Jaghond" verloor! Nag skiet is doeltreffend gepaard gaande met onmdervinding van Varke jag in die nag!

















Kommentaar