Previous Next

Die jongste Weg! - Augustus 2010

Augustus 2010 Previous Next

Outeniqua-marathon


Kom draf op die kronkelpad deur die plantasies en inheemse bos oor twee van die sewe passe tussen George en Knysna.
zoommore

Kom draf op die kronkelpad deur die plantasies en inheemse bos oor twee van die sewe passe tussen George en Knysna.

Plek:

George, Tuinroete
 

Datum: 25 April 2009

Draf kringe in die bos oor 42,2 km, 21,1 km of die 5 km maraFUN. Kronkel deur die plantasies en inheemse bos oor twee van die sewe passe tussen George en Knysna. Die familielede wat minder fiks is, kan solank kamp, braai en roei by Ebb&Flow in die Wildernis waar die marathon einding.

 

Kontak: Henry Hill 082 906 7331

Web: http://www.outeniquaharriers.com

Terug na wat's nuut


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen Verwante stories

  • Geen verwante stories...

Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Soek - Kalenderargiewe



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek