• Olifante by Epupa

    Weg het onlangs foto’s van twee jong olifantbulle naby die Epupa-valle in Namibië ontvang. Olifante word glo baie selde in hierdie gebied opgemerk.

  • Kruger: Vlugtende bok tref motor

    3 Augustus 2010

    Die Weg-leser Piet Steyn glo hy het diedoodsnikke van ’n ‘fratsongeluk’ verfilm toe ’n luiperd onlangs ’n bosbok platgetrek het.
     

  • Suid-Afrikaners gestrand in Maputo

    Vlugte van SAL na Maputo is gekanselleer en by die tolhek tussen die stad en die Lebombo-grenspos met Suid-Afrika is die pad met klippe versper.

  • Die Duimgooiersgids tot Suid-Afrika (vol.1)

    13 Augustus 2010

    Om “lifts te bum” is dus een van die oudste maniere om die wêreld te verken. Beer Adriaanse deel 'n paar wenke

Previous Next

Die jongste Weg! - September 2010

September 2010 Previous Next

Breedekloof Soetes en Sop-naweek


By dié fees is daar onder meer heerlike sop, kunsuitstallings en afslag op bekroonde Muskadel en Port.
zoommore

By dié fees is daar onder meer heerlike sop, kunsuitstallings en afslag op bekroonde Muskadel en Port.

Plek:

Deelnemende wynplase in die Breedekloof-distrik (Breederivier, Goudini, Rawsonville, Slanghoek
). Dis slegs 90 km se ry van Kaapstad.
 

Datum: van 24 Julie 2009 tot 25 Julie 2009

Dis weer tyd vir die jaarlikse Breedekloof Soetes en Sop-naweek en met heerlike sop, kunsuitstallings en afslag op bekroonde Muskadel en Port, is daar net soveel meer rede om dié fees by te woon. Verblyf is ook nie ’n probleem nie, want daar is ’n groot verskeidenheid gastehuise, asook kamp-fasiliteite. Al die fasiliteite het ’n spesiale Soetes en Sop-aanbod: “Bly twee nagte en die derde nag is gratis”.
Foto: Breedekloof Wyn en Toerisme
 

Kontak: 023 349 1791; info@breedekloof.com

Web: http://www.breedekloof.com

Terug na wat's nuut


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Soek - Kalenderargiewe



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek