Kalender - Gebeure dié maand

Previous Next

Die jongste Weg! - Maart 2010

Maart 2010 Previous Next

Nuus

‘Rubriekskryf is ’n fyn ding’ – Bun Booyens

Waar kry Weg sy skrywers en wat maak ’n goeie rubriek?

Lees meer

Meer nuus

Wes-Kaap

Lesersfoto: Kaapstad-stadion voor vier berge

Abraham Mouton het dié foto tydens 'n bootrit in Tafelbaai-hawe geneem.  

Wes-Kaap

Boere 'boars' kom al 'n lang pad...

Nuwe foto wys Bolandse boere se varkprobleem kom van toeka se dae


Mpumalanga

VIDEO: Dwerge gaan groot in Standerton

Kom hoor hoekom Maans Steenkamp meer as 2000 km gery het om vanjaar se Dwergiefees by te woon.

Noord-Kaap

VIDEO: Rielmusikant: Van veewagter tot YouTube...

Die vioolspeler Willem Beukes is al ’n ou bekende in die Boesman- en Namakwaland. 


Leeukop trek hordes tydens volmaan

Talle Kapenaars (en ’n hele paar toeriste) het Sondagmiddag in die bloedige hitte Leeukop uitgeklim om die pragtige sonsondergang en die helder maanlig te geniet.

Ereveldwagters laat erfenisplaatjies in Kruger weer blink

Die Hoëveldstreek se ereveldwagters het ’n projek onderneem om historiese erfenisplaatjies in die Krugerwildtuin skoon te maak.


Lesersfoto: 'n Soentjie vir jou!

Weg-leser Jermanneke Havemann van Namibië deel dié oulike foto wat sy by die Omaruru-wildreservaat geneem het.

Wes-Kaap

Mense se Lense “Live” by die KKNK

Toast Coetzer bied Weg se gewilde fotografierubriek in lewende lywe aan. Die slypskool is gemik op van beginners tot diegene wat taamlik ernstig is oor fotografie.




Kyk net hier...

Weg-leser, Eugene van der Merwe, het dié indrukwekkende foto in die Krugerwildtuin geneem.

Google-driewielfietse toer SA

Google se Street View-driewielfietse ry die land plat om foto’s te neem vir die Street View-afdeling van Google Maps. 


Wes-Kaap

Die vark(e) in die verhaal

Kyk dié video: Le Roux Schoeman het plase in die Hermon-omgewing besoek waar daar deesdae jag gemaak word op indringer-wildvarke.

Gauteng

Lesersfoto: Nat agter die ore?

Weg ondersoek die storie agter hierdie lesersfoto ná gerugte dat dit 'n leerlingbestuurder was wat hier aan die stuur was.
 


Die Hel kry nog donkies

O, die donkie is ’n wonderlike ding! Veral as die “vet” donkies van die Donkieroete ewe skielik geboorte skenk aan 6 pragtige vulletjies.

Fotokompetisie: En die wenners is...

Kyk dié video's waar Toast oor elk van die kategoriewenners en verduidelik hoe ons deur die foto's gesif het.


Noord-Kaap

Besoekers stroom na Augrabies

Die Augrabies- nasionale park het die afgelope naweek reuse-aftrek gekry toe besoekers na die park gestroom het om die wêreldberoemde Noord-Kaapse waterval in rekordvloed te aanskou.
 

Vrystaat

Sluise spuit by SA se grote

Toast Coetzer het vir ons hierdie dramatiese foto gestuur van Suid-Afrika se grootste dam, die Gariepdam.



Nog resultate: Bladsy | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7

Soek Nuusargiewe


Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek