Stuur jou video's na video@weg.co.za

Multimedia

Klim Kili op jou iPad
Video
Gradering :  ratingratingratingrating
Besigtigings (7466)


Weg!/go! het in samewerking met Touchlab 'n omvattende gids saamgestel oor hoe om Kilimandjaro te klim. Hierdie gebruikerstoepassing – go! Kilimanjaro – is interaktief, maklik om te navigeer en propvol inligting. Dis die ideale gids vir enigeen wat die piek van Afrika se hoogste berg wil bereik.

Koop die go! Kilimandjaro gebruikerstoepaasing van iTunes vir net US$2,99!

Klik hier om na die go! Kilmanjaro Facebook blad toe te gaan.

Dis tans net vir die iPad beskikbaar, maar sal binnekort ook vir die Android Galaxy Tablet te koop wees.

Geneem deur : Le Roux Schoeman
Duur : 2:30 minute
Gepubliseer : 2011-10-17

Gradeer?






Bookmark and Share

Terug na multimedia




Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Kommentaar

Gelewer op 7 Januarie 2012 | 18:10:12

I feel satisfied after reiadng that one.

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Search



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek