Daar kruip ten minste een dier weg in elke foto. Probeer om elkeen raak te sien. Die eerste ronde is net om op te warm; daarna raak dit ’n bietjie moeiliker.
Dink jy jy het die dier gesien? Beweeg dan jou muis oor die foto en die dier sal uitgewys word.
Ronde 1 – foto 1
Ronde 1 – foto 2
Ronde 1 – foto 3
Ronde 1 – foto 4
As jy registreer kan jy:







